Uitnemende Fasiliteite
Jan van Riebeeck beskik oor ‘n uitnemende infrastruktuur bestaande uit ongekende fasiliteite aan die voet van Tafelberg wat gehalte ontwikkeling in akademie, sport en kultuur verseker. Die klubhuis met sy pragtige uitsigte oor die stadskom en Tafelberg is ook beskikbaar om te huur vir funksies, skakel die skool vir verdure inligting indien u belangstel.



