Sportbepalings

Belangrike sportdatums vir die derde kwartaal van 2017 is as volg:

19 Augustus – Interskole teen Dirkie Uys in Morreesburg
30 Augustus – YsterJan
9 September – WP-netbalkampioenskappe

Weeklikse sport- en kultuurprogramme word aan die ouers ge-e-pos. Indien u nié die programme ontvang nie, maak asseblief seker u regte e-pos-adres is by die skool!