Hoërskool Jan van Riebeeck
Tel: (021) 423 6347
Faks: (086) 623 8730


Kloofstraat 129, Tuine,
Kaapstad, 8001
Kleinood Tamboerskloof Wines & de Boerin Olive Oil

2012 Höerskool Jan van Riebeeck Dagboek

Sport by Hoërskool Jan van Riebeeck

 

Sportontwikkeling en die kweek van ‘n gesindheid rakende ‘n aktiewe leefstyl is bo aan die prioriteitslys vir elke Jan van Riebeecker.

Die aanbied van diverse sportsoorte in die somer en winter bied elke leerder die geleentheid om so kultuur en gesindheid te ontwikkel.

Die interhuis kompetisiestelsel (Jan Zoe) stimuleer hierdie gevoel tot spesialisasie van leerders in ‘n spesifieke sportsoort wat spesiale aandag geniet vir liga-, streeks-, provinsiale-, nasionale- en selfs internasionale deelname.

Jan van Riebeeck se sportfasiliteite ken geen gelyke in Suid-Afrika nie en die beskikbaarheid van die sportstigting bied leerders verder die geleentheid om ook as individu sy liggaam sterk te maak, te ontwikkel en op ‘n alternatiewe wyse vir hom of haarself ‘n aktiewe leefstyl te bou.

Somersporte

  • Atletiek
  • Tweekamp
  • Tennis
  • Krieket
  • Swem

Wintersporte

  • Rugby
  • Hokkie (seuns en meisies)
  • Netbal
  • Landloop
  • Gholf
  • Skaak

Comments are closed.

Sport Nuus

Lyfplankryers

Jan van Riebeeckers breek branders met hul LYFPLANKE!

Die JANNIE-lyplankryers is terug in die branders! Na ‘n jaar se afwesigheid, is die entoesiasme van die 20–stuks bodyboarders aansteeklik [...]


Twee Jan van Riebeeckers in WP Netbalspan opgeneem!

Ebeth Marais en Tarryn Jordaan is in die onder 18 WP Netbalspan opgeneem. Ons is voorwaar trots op hierdie netbaltalent [...]


Atletieknuus2

Jan van Riebeecker opgeneem in die SA Atletiek jeugspan!

Mia Labuschagne in Graad 10 is spesiaal uitgenooi om deel te vorm van die Suid Afrikaanse Atletiek jeugspan. Sy sal [...]


Loubser presteer by die Onderwaterhokkie SA Kampioenskappe

Loubser Steyn, in graad 12, het aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Junior Onderwaterhokkie-kampioenskappe in Oos-London deelgeneem.  Hy het vir Boland gespeel [...]


» Meer Sport Nuus