Matriekuitslae

2008
100% slaagsyfer met 1 uit elke 5 kandidate wat ‘n onderskeiding behaal
178 vakonderskeidings
Top 3 kandidate: Mariet Barnard 88,4% / Hanje Pretorius 88,4% / Jade de Waal 85,4%

2009
Vir die agtste agtereenvolgende jaar het die skool ‘n 100%-slaagsyfer behaal. Die skool was besonder geëerd om ‘n leerder op die top 20-merietelys van die Wes-Kaapprovinsie op te lewer. John Nicholas het met sy skitterende prestasie van 91% in die eindeksamen die 18de plek op die lys behaal.
Die matriekklas het 12 gemiddelde A’s, 30 gemiddelde B’s en 41 gemiddelde C’s gelewer. Uit die 126 kandidate het 75% van die klas universiteitstoelating behaal en 25% slaag met diploma- en sertifikaattoelating.

2010
100% slaagsyfer
83% slaag met Baccalareus-toelating
17% slaag met Diploma-toelating
234 vakonderskeidings
29 onderskeidings (A-gemiddeldes)
Top 3 kandidate: Ronnie Elliott (90.9% / Wiskunde 100%) / Anneke Weidemann (91,1%) / Herman van Zyl (91.3%)

2011
100% slaagsyfer
92% slaag met Baccalareus-toelating
8% slaag met Diploma-toelating
299 vakonderskeidings
30 A-gemiddeldes
Top 3 kandidate: Nina Nicholas (93.3%) / Luca Steyn (91%) / Madré Ferreira (88%)

2012
98.4% slaagsyfer
Top 3 kandidate: Jana Schoeman (91%) / Daniel Louw (91%) / Hendri van Schalkwyk (84%)

2013
100% slaagsyfer
85% Baccalareus-toelating
15% met Diploma-toelating
168 vakonderskeidings
20 A-kandidate.

2014
100% slaagsyfer
76% Baccalareus-toelating
24% met Diploma-toelating
158 vakonderskeidings
14 A-kandidate.

2015

100% slaagsyfer
70% Baccalaureus-toelating
30% Diploma-toelating
16 A-kandidate
164 Vakonderskeidings
Toppresteerder: Meije Viviers (92,42%)

2016

100% slaagsyfer
78% Baccalaureus-toelating
120 Vakonderskeidings
12 A-kandidate
Toppresteeders: Rebekka Venter (87.29%)