Hoërskool Jan van Riebeeck
Tel: (021) 423 6347
Faks: (086) 623 8730


Kloofstraat 129, Tuine,
Kaapstad, 8001
Kleinood Tamboerskloof Wines & de Boerin Olive Oil

2012 Höerskool Jan van Riebeeck Dagboek

Kultuur

Jan van Riebeeck is bekend vir sy kultuur en sy kulturele erfenis.

Die Welgemeend kultuursentrum wat die oudwoning van Jan Hendrik Hofmeyer was bewaar ook die Boerneef kuns- en boekeversameling. Dit is deur middel van so ‘n sentrum dat diversiteit van verenigings en die passie vir die kunste ontwikkel om Jan van Riebeeck se eiesoortige kultuur en standaard jaarliks verseker. Die Hoërskool Jan van Riebeeck bring so ‘n wye kultuurverenigings navore dat elke Jan van Riebeecker die geleentheid gebied word om waardering vir die lewe te hê.

Deelname aan die interhuiskompetisie stelsel (Jan Zoe) skep ‘n breë platvorm vir deelname sodat elke leerder sy keuse tot spesialisering van een of meer kultuurkomponente kan uitleef.

Die kultuurverenigings by Jan van Riebeeck is nie seisoengebonde nie en is deurlopend jaarliks aktief.

Jan van Riebeeck spesialisser in die volgende kultuurkodes:

  • Afrikaanse redevoering
  • Afrikaanse debatering
  • Engelse debatering
  • Afrikaanse skryf ontwikkeling
  • Afrikaanse taalontwikkeling
  • Afrikaanse en Engelse Algemene kennis en vasvra
  • Fotografie en Kuns klub
  • Individuele Toneelspel
  • Toneelvereniging: Eenbedryf
  • Spraak, Drama en beweging (Eisteddfod)
  • Letterkunde
  • Joernalistiek
  • Musiek ensemble
  • Meisiekoor
  • Seuns A Cappella
  • Gemengde A Cappella
  • Film vereniging (nuut in 2012)

Comments are closed.

Kultuur Nuus

Vasvra span

Nuwe vasvraspan haal 4de plek tydens die Caltex Quiz!

‘n Splinternuwe vasvraspan bestaande uit Hendri van Schalkwyk, Daniël Louw, Edouard de Villiers en Stefni Borchard het vanjaar teen 40 [...]


Mnr & Mej Styl

Mnr & Mej Jan van Riebeeck Styl is aangewys

Na ‘n lang en tydsame proses is Mnr & Mej Jan van Riebeeck Styl op Donderdag; 03 Mei aangewys. Die [...]


ATKV Debat semi-finale

Mardi Scott en Kara Meiring het na hul deelname aan die streekuitdunne van die ATKV Debatskompetisie deurgedring na die semi-finale [...]


Rotary debating

Rotary Debating celebrates first victory

The first Rotary debate took place on 5 March against Fairbairn College. The junior team (Marté Roux, Rebecca Venter, Chanté [...]


» Meer Kultuur Nuus