Koshuis Weekliksejoernaalprogram
Die weekliksejoernaalprogram van die koshuise sien soos volg daarna uit en verdere inligting oor ons koshuise kan in die skooldagboek (aflaaibaar op tuisblad) nagevors word. Naweekjoernaalprogramme is meer buigbaar weens deelname aan ko-kurrikulêre deelname van leerders en die aard van naweek uitstappies.
|
MAANDAG |
DINSDAG |
WOENSDAG |
DONDERDAG |
|
|
06h00 |
Opstaan en persoonlike versorging |
Opstaan en persoonlike versorging |
Opstaan en persoonlike versorging |
Opstaan en persoonlike versorging |
|
06h30 |
Kamer en persoonlike inspeksie |
Kamer en persoonlike inspeksie |
Kamer en persoonlike inspeksie |
Kamer en persoonlike inspeksie |
|
06h45 |
Stiltetyd |
Stiltetyd |
Stiltetyd |
Stiltetyd |
|
07h00 |
Ontbyt |
Ontbyt |
Ontbyt |
Ontbyt |
|
07h30 |
Afbeweeg na skool in groepe |
Afbeweeg na skool in groepe |
Afbeweeg na skool in groepe |
Afbeweeg na skool in groepe |
|
14h00 |
Opbeweeg na koshuise |
Opbeweeg na koshuise |
Opbeweeg na koshuise |
Opbeweeg na koshuise |
|
14h30 |
Nasorg in studentesentrum of ko-kurrikulê aktiwiteit |
Nasorg in studentesentrum of ko-kurrikulê aktiwiteit |
Nasorg in studentesentrum of ko-kurrikulê aktiwiteit |
Nasorg in studentesentrum of ko-kurrikulê aktiwiteit |
|
16h15 |
Eerste studie |
Eerste studie |
Eerste studie |
Eerste studie |
|
17h15 |
Aand-ete |
Aand-ete |
Aand-ete |
Aand-ete |
|
18h00 |
Gangvergaderings |
Gangkompetisies |
Reijger skakelings |
Katkisasie |
|
19h00 |
Tweede studie |
Tweede studie |
Tweede studie |
Tweede studie |
|
20h15 |
Derde studie |
Derde studie |
Derde studie |
Derde studie |
|
21h00 |
Aand versnappering |
Aand versnappering |
Aand versnappering |
Aand versnappering |
|
21h30 |
Inspeksie |
Inspeksie |
Inspeksie |
Inspeksie |
|
21h45 |
Stiltetyd |
Stiltetyd |
Stiltetyd |
Stiltetyd |
|
22h00 |
Ligte-uit en laat-aand studie |
Ligte-uit en laat-aand studie |
Ligte-uit en laat-aand studie |
Ligte-uit en laat-aand studie |



