Die Jannewales is die skool se amptelike, weeklikse nuusbrief en word elke Vrydag uitgegee. Daarin vind u verslae vanuit die hoof se kantoor, sport- en kultuuruitslae, nuus oor toetse en eksamens, en ander nuttige, interessante brokkies nuus. Moenie die Jannewales misloop nie!
Die Jannewales is in Adobe Acrobat-formaat gestoor; u sal dus 'n PDF-leser benodig om die nuusbriewe te kan lees. Laai die leser-program hier af. Acrobat te stadig? Probeer Foxit Reader (gratis sagteware!).
2010
5 Februarie | 12 Februarie | 18 Februarie | 26 Februarie
5 Maart | 12 Maart | 12 Maart | 19 Maart
15 April | 23 April-deel 1 | 23 April-deel 2 | 30 April | 7 Mei | 13 Mei |