Die mees bekende Afrikaanse hoërskool
in Suid-Afrika heet u welkom by ons webwerf.
Ons vertrou u sal u besoek hier geniet, interessant vind, en u motiveer om ou bande te versterk en nuwe bande te smee.
Groete
Hammies van Niekerk
Skoolhoof: Hoërskool Jan van Riebeeck