Hoërskool Jan van Riebeeck
Tel: (021) 423 6347
Faks: (086) 623 8730


Kloofstraat 129, Tuine,
Kaapstad, 8001
Kleinood Tamboerskloof Wines & de Boerin Olive Oil

2012 Höerskool Jan van Riebeeck Dagboek

Gemeenskapsbetrokkenheid

Jan van Riebeeck strewe ‘n kultuur van medemenslikheid na sodat ‘n gees van samehorigheid, hoop en entoesiastiese belewenis in gemeenskappe en die breër Suid-Afrika kan posvat.

Die deelname aan die ATKV Handevat projek mobiliseer hierdie uitkyk tot gemeenskapsbetrokkenheid.

Die skool vat hande met Weber Gedenk Laerskool in Jamestown waarin gepoog word om geheelskool ontwikkeling toe te pas deurdat die leerders verbeterings bring op die terreine van sport, kultuur, akademie, infrastruktuur en sosiaal-maatskaplike ontwikkeling in Jamestown.

Groot welslae is reeds bereik in 2011 deurdat gedragspatrone begin verander het, ouers in die Weber-vallei vir die eerste keer betrokke begin raak het tot die skool, hoopvolle drome gedroom word en wesenlike verskille aangebring is.


Comments are closed.

Gemeenskapsbetrokkenheid Nuus

Handevat

JvR wen die Nasionale ATKV Handevat kompetisie

Die ATKV het Jan van Riebeeck vereer tydens ‘n media bekendstelling en prysuitdeling op Kleinood Plaas op Stellenbosch nadat hul [...]


Bloedskenk

Bloedskenkkommitee word verreik deur die WP Bloedoortappingsdiens

Die Jan van Riebeeck bloedskenkkommitee het onlangs na nog ‘n suksesvolle bloedskenkdag, ‘n konferensie bygewoon by die WP Bloedoortappingsdiens. Hierdie [...]


Living It filmwerkswinkel gemeenskapsboublad

Living It filmwerkswinkel bereik klimaks!

Op Vrydag 3 Februarie 2012 het  8 leerders van Jan van Riebeeck en 8 van Weber Gedenk laer n ongewone [...]


» Meer Gemeenskapsbetrokkenheid Nuus