D6 School Communicator

Hoërskool Jan van Riebeeck maak gebruik van die D6 School Communicator om ouers op hoogte te hou van belangrike inligting, datums en kennisgewings. Vir meer inligting besoek gerus: http://www.school-communicator.com/download.php

Klik op die skakel, kies Hoërskool Jan van Riebeeck en volg die nodige stappe.