Jan van Riebeeckers het behoorlik ‘n verskil in die hongersnood van Kaapstad gemaak deurdat honderde pakkies noedels na eksamenlokale gestroom [...]
Koshuisleerders wat op Werkersdag moes inbly het besluit om die vakansiedag vir gemeenskapsbou op te offer deur die Milnerton strand [...]
John Winter (Graad 9) het tydens die Cape Argus Fietstoernooi ‘n ander doelwit voor oë gehad deurdat hy geld wou [...]
Die Kabinet het die Laerskool Jan van Riebeeck sterkte toegewens met hul belangrike atletiek interskole teen verskeie skole in die [...]
Baie geluk aan Burger van Rooyen en Kara Meiring wat verkies is as hoofleiers tot die kabinet. Ons glo 2013 [...]
Die Kabinet woon vanaf 4 – 7 Desember 2012 die ATKV Jeugleiersimposium te Goudini Spa by. Die Simposium is nie [...]
Die Hoërskool Jan van Riebeeck se matrieks het geslaag in hul barmhartigheidstoets deur hul skoolskoene ‘n tweede kans vir ‘n [...]
Die Santa’s Shoebox projek is suksesvol afgesluit met altesaam 64 bokse en twee groot sakke ekstra basiese benodighede wat alles [...]
Die nuwe leierskorps vir 2012/2013 is tydens die Meriete seremonie op 18 Oktober 2012 aangewys. Ons wens al hierdie leerders [...]
Die Handevat-vereniging in samewering met die ATKV loods ‘n projek onder ons eie, maar ook alle matrieks in Suid-Afrika waarin [...]
Boon toe ↑
© 1926-2013 Höerskool Jan van Riebeeck. Alle regte word voorbehou.
Webwerf deur AO Design - Aangevuur deur WordPress