Ons het onlangs van Mnr. Leon van den Heever (Direkteur van voornemende studente aan die Universiteit van Stellenbosch) verneem dat [...]
Die Junie eksamenrooster is gepubliseer en die verwagting bestaan onder ons leerders om vir die komende eksamen te begin hersien. [...]
Die Maart toetsreeks is op almal se hakke. Ouers en leerders word versoek om die eksamenminuut te bestudeer. Die toetsrooster [...]
Mnr Hein Mönnig (wat Engels 1ste Addisionele Taal aanbied) maak ook gebruik van die Internet om sy werkblaaie beskikbaar te [...]
Welkom aan alle ouers en leerlinge in die Gasvryheidstudieklasse vir 2013. Gasvryheidstudie is ʼn spesialiteitsvak en dus wil ons graag [...]
Jana Schoeman behaal die tweede posisie in die Westelike Provinsie vir Inligtingstegnologie in 2012 se Nasionale Senior Sertifikaat Eksamen. Sy [...]
Die Graad 8 Verwelkomingskamp 2013 vind vanaf 16 tot 18 Januarie by Hoërskool Jan van Riebeeck plaas. Leerders moet vanaf 07h30 [...]
Alle huidige en voornemende koshuisleerders en ouers word inkennis gestel dat die Reijger-handleiding vir 2013 in rapporte of per pos [...]
Hierdie gesogte tradisionele seuns- en meisieskoshuis is geleë in die nek van Tafelberg en in die hartjie van die Kaapse [...]
Elke Jan van Riebeecker kan nou voorbereid die eksamen takel deur die gepaste leerwerkinligting leêr onder die bronne skakel aftelaai. [...]
Boon toe ↑
© 1926-2013 Höerskool Jan van Riebeeck. Alle regte word voorbehou.
Webwerf deur AO Design - Aangevuur deur WordPress