Hoërskool Jan van Riebeeck
Tel: (021) 423 6347
Faks: (086) 623 8730


Kloofstraat 129, Tuine,
Kaapstad, 8001
Kleinood Tamboerskloof Wines & de Boerin Olive Oil

Gemeenskapsbetrokkenheid

NOEDELS

2750 pakkies noedels vir Radio Tygerberg se “2 Care Projek”!

Jan van Riebeeckers het behoorlik ‘n verskil in die hongersnood van Kaapstad gemaak deurdat honderde pakkies noedels na eksamenlokale gestroom [...]


Strand skoonmaak

Rog en Sop maak Milnerton strand skoon op Werkersdag!

Koshuisleerders wat op Werkersdag moes inbly het besluit om die vakansiedag vir gemeenskapsbou op te offer deur die Milnerton strand [...]


John Winter samel R13 000 in tydens Cape Argus

John Winter (Graad 9) het tydens die Cape Argus Fietstoernooi ‘n ander doelwit voor oë gehad deurdat hy geld wou [...]


Kabinet by Laerskool Jan van Riebeeck

Sterkte Laerskool Jan van Riebeeck!

Die Kabinet het die Laerskool Jan van Riebeeck sterkte toegewens met hul belangrike atletiek interskole teen verskeie skole in die [...]


Burger van Rooyen en Kara Meiring

Hoofleiers 2013

Baie geluk aan Burger van Rooyen en Kara Meiring  wat verkies is as hoofleiers tot die kabinet. Ons glo 2013 [...]


Leiers word geslyp vir 2013 termyn!

Die Kabinet woon vanaf 4 – 7 Desember 2012 die  ATKV Jeugleiersimposium te Goudini Spa by. Die Simposium is nie [...]


Skoolskoene

100% slaagsyfer in Matriekskoolskoenprojek!

Die Hoërskool Jan van Riebeeck se matrieks het geslaag in hul barmhartigheidstoets deur hul skoolskoene ‘n tweede kans vir ‘n [...]


Santa

Kattebak vol Kersfeesbokse!

Die Santa’s Shoebox projek is suksesvol afgesluit met altesaam 64 bokse en twee groot sakke ekstra basiese benodighede wat alles [...]


Nuwe leierskorps aangewys!

Die nuwe leierskorps vir 2012/2013 is tydens die Meriete seremonie op 18 Oktober 2012 aangewys. Ons wens al hierdie leerders [...]


Gooi ou skoene agterna

GOOI JOU SKOENE AGTERNA!

Die Handevat-vereniging in samewering met die ATKV loods ‘n projek onder ons eie, maar ook alle matrieks in Suid-Afrika waarin [...]