Hoërskool Jan van Riebeeck
Tel: (021) 423 6347
Faks: (086) 623 8730


Kloofstraat 129, Tuine,
Kaapstad, 8001
Kleinood Tamboerskloof Wines & de Boerin Olive Oil

2012 Höerskool Jan van Riebeeck Dagboek

Akademie

Hoërskool Jan van Riebeeck spog nou al jaarliks met sy uitnemende matriekuitslae deurdat een uit elke 5 matrieks in Jan van Riebeeck ‘n gemiddelde A verwerf, >80 % jaarliks slaag met matrikulasievrystelling, die skool verder jaarliks spog met >25% vakonderskeidings en deurentyd ‘n graad gemiddeld bokant 65 % handhaaf.

Hierdie deurlopende prestasie is te wyte aan top onderrigfasiliteite en hoogs gekwalifiseerde personeel.

Die infrastruktuur waarbinne Jan van Riebeeck homself bevind (Stad Kaapstad) verseker verreikende leerondersteuning in alle leer-areas wat stimulasie verseker en standaarde uitbou.

Nasorg- en navorsingfasiliteite verseker dat geen leerder enige stimulasie kortkom nie. Leerondersteuning deur middel van ‘n daagliks funksionerende akademiese intervensiestelsel, wiskunde rekenaarlaboratoriums en lees remidiëringsprogramme verseker dat elke kind ook as individu akademiese probleme kan oorkom en dinamies daarin ontwikkel.

Wye vakkeuses en volledige beroepsonderrig is aan die orde van die dag by Hoërskool Jan van Riebeeck en met die Human Progress Management program wat by Jan van Riebeeck aangebied word, kan leerders hul individuele behoeftes rakende leermetodes en beroepskeuses bevredig.

Graad 10 tot 12 Vakkeuse

Groep 1

Groep 2

Groep 3

  • Fisiese Wetenskappe
  • Besigheidstudies
  • Gasvryheidstudies
  • Geskiedenis
  • Musiek
  • Lewenswetenskappe
  • Rekeningkunde
  • Toerisme
  • Ingeneursgrafika- en ontwerp
  • Rekenaar Toepassings Tegnologie
  • Informasietegnologie
  • Ekonomie
  • Aardrykskunde
  • Lewenswetenskappe
  • Kuns
  • Musiek

Comments are closed.

Akademie Nuus

Mariechen wen dekaansprys

JvR onderwysers presteer

Twee van ons personeellede het onlangs provinsiale en tersiêre uitnemendheid bereik. Me. Mariechen le Roux het vanjaar weggestap met die [...]


Martiekuitslae

Matriekuitslae 2011 – beste NOG!!!

Merkwaardige matriekuitslae in 2011 oortref vorige rekords opgebou en definieer Hoërskool Jan van Riebeeck in ‘n klas van sy eie [...]


Masterchef

Oudskolier op Master Chef

Jade de Waal (oud-gasvryheistudie student en hoofdogter) is tesiene op die nuwe M-net realiteitsprogram, Masterchef. Ons is trots op haar [...]


» Meer Akademie Nuus