Aanwysings van Suidelike Voorstede

Neem die M3 na Kaapstad.

Hou links en volg De Waal rylaan.

Neem die Jutland rylaan afrit na links en hou reguit aan. Jutland rylaan word Millstraat.

Draai links in ‘Upper Orange street’.

Draai regs in Kampstraat.

Draai links in Kloofstraat.

Jan van Riebeeck sit op linkerhand met die hoofingang oorkant De Lorentzstraat.