Aanwysings van Noordelike Voorstede

Neem die N1 na Kaapstad.

Volg die M62 deur die middestad verby die V&A Waterfront se afdraai, op teen Tafelberg.

Draai links in De Lorentzstraat.

Hoërskool Jan van Riebeeck se hoof-ingang is aan die onderkant van De Lorentzstraat by die kruising van Kloofstraat.