Hoërskool Jan van Riebeeck
Tel: (021) 423 6347
Faks: (086) 623 8730


Kloofstraat 129, Tuine,
Kaapstad, 8001
Kleinood Tamboerskloof Wines & de Boerin Olive Oil

Graad 11 Sjefs onder TOP 10 finaliste van Pick & Pay Sjefskompetisie

Alisha van Heerden en Marcelle Liebenberg is as een van die top 10 finaliste in die Pick & Pay Chefs Competition aangewys.  Hierdie finaliste moet op 03 Augustus ‘n spyskaart voorberei vir beoordelaars en gaste van Prue Leith. Hartlik geluk aan ons leerders en die Gasvryheidstudie departement wat dinge op die akademiese front aan die kook hou! Alle sterkte met jul voorbereiding vir die finale rondte.

« Back

Gepubliseer onder Akademie

Comments are closed.