Hoërskool Jan van Riebeeck
Tel: (021) 423 6347
Faks: (086) 623 8730


Kloofstraat 129, Tuine,
Kaapstad, 8001
Kleinood Tamboerskloof Wines & de Boerin Olive Oil

ATKV Debat semi-finale

Mardi Scott en Kara Meiring het na hul deelname aan die streekuitdunne van die ATKV Debatskompetisie deurgedring na die semi-finale rondte. Ons is voorwaar trots op hierdie dinamiese debatspan en hou hul vordering dop.

« Back

Gepubliseer onder Kultuur

Comments are closed.